balance=Balans demand=Aanvraag description=Baie min spasie, beperkte hulpbronne en vasgestelde tyd. Koop grond en masjiene en verkoop jou finale produk. information=Inligting level=Vlak __1__ lost-message=Jy is __1__ muntstukke kort om hierdie vlak te wen. money=Geld name=Knyppunt progress=Vordering reload=Herlaai required=Benodig rules1=Jy kan grond en masjiene koop met geld, jou doel is om die gespesifiseerde bedrag te verdien, deur die aangevraagde items te maak. rules2=Alle masjiene is gestop totdat jy die simulasie begin. Sodra die simulasie begin, kan jy nie meer inmeng nie. rules3=Masjiene kan in die mark gekoop word. Sodra jy die vlak begin, sal die masjiene wat jy nie gebruik het nie, terug verkoop word aan die mark. speed=Spoed start=Begin time=Tyd welcome=Welkom by die knyppunt uitdaging won-message=Geluk, jy't die vlak met 'n reserwe van __1__ muntstukke gewen. [levels] level-01=Vlak 01 level-02=Vlak 02 level-03=Vlak 03 level-04=Vlak 04 level-05=Vlak 05